Gereelde Gesprekke

BEURTKRAG SAAM MET ERNEST BEAN

Skakel in elke oggend Maandag tot Vrydag om 07h30 vir ons daaglikse beurtkrag skedule saam met Ernest Bean van Umagezana Electrical.

013 004 0801

info@umagezana.co.za

Facebook: Umagezana Electrical

BERMARKING SAAM MET LAUREN VORSTER

Skakel in elke Woensdag om 10h00 vir ons weeklikse bemarkings gesprek saam met Lauren Vorster van Dino Designs & Marketing.

078 457 1784

info@dinodesigns.co.za

Facebook: Dino Designs & Marketing

FINANSIELE FOKUS SAAM RITA MOORE

Skakel in elke Maandag om 10h00 vir ons weeklikse finansiele fokus gesprek saam met Rita Moore.

066 219 1166

rita.moore@dfc.discovery.co.za

DUAL LIGHTING SAAM MET SAN-MARI BOTES

Skakel in elke Woensdag om 14h30 vir ons weeklikse geprek met San-Mari Botes van Dual Lighting.

013 244 1528

sanmari@duallighting.co.za

Facebook: Dual Lighting

ENGEN JANMY & KD'S KOFFEE SAAM MET DERICK DEYZEL

Skakel in elke Woensdag om 14h00 vir ons weeklikse Engen Janmy & KD’s Koffee gesprek saam met Derick Deyzel.

013 243 4541

janmy@absamail.co.za

Facebook: Engen JANMY Dienste

Facebook: KD’s Koffee Co

NIMFA TUINSENTRUM SAAM MET NICO TAUTE

Skakel in elke Woensdag om 11h00 vir ons weeklikse Nimfa Tuinsentrum gesprek saam met Nico Taute.

013 243 5626

Facebook: Nimfa Tuinsentrum