Wat gebeur wanneer?

kompetisies

Dis weer tyd vir ‘n lekker kompetisie by Kosmos Stereo!!
Ons het 2 splinter nuwe borde op iewers in dorp en nou staan jy ‘n kans om R1000 te wen! 🥳🥳
Hoe?
1. Vind ons borde
2. Neem ‘n foto saam die borde
3. Plaas jou foto in die “comments” seksie op die kompetisie plasing op ons Facebook Blad
1, 2, 3 … Go!
*Kompetisie sluit 30 April 2024
Vind die paaseiers weggesteek op ons webtuiste (www.kosmosfm.co.za) en laat weet ons in die “comments” seksie op die Facebook plasing hoeveel kry jy.
Bonus inskrywing – as jy kan lys presies waar elke eier weggesteek is 🤩
Die Prys?
Dino Designs and Marketing se volle sosiale media bemarkings kurses.
*Kompetisie sluit Woensdag 10 April 08h00
*Skakel in Woensdag 10 April om 10h00 om te hoor wie is ons wenner

Buiteuitsendings

Kom kuier saam ons by Food Lover’s Market Middelburg!

Wanneer?

6 April 2024 vanaf 09h00

Kom kuier saam ons by Engen Janmy Dienste se Super Saterdag!

Wanneer?

20 April 2024 vanaf 09h00

Kom kuier saam ons by Hygienic Meat Witbank!

Wanneer?

27 April 2024 vanaf 09h00

BEMARK JOU KOMPETISIE OF GEBEURTENIS BY KOSMOS

KONTAK ONS VIR MEER INLIGTING OOR HOE